Chemie



Elektrochemiese reaksies:


Elektrochemiese Redoksreaksies:


Elektrochemie handel oor chemiese reaksies waar of chemiese energie omgesit word in elektriese energie of elektriese energie omgesit word in chemiese energie.

VEO - Verlies aan Elektrone is Oksidasie
WER - Wins aan Elektrone is Reduksie

Nadat die reaksie plaasgevind het, sal die geoksideerde stof 'n hoër (meer positiewe of minder negatiewe) oksidasiegetal hê, en die gereduseerde stof 'n laer (minder positiewe of meer negatiewe) oksidasiegetal hê.


Prosesse en Redoksreaksies in Galvaniese selle:




Die funksie van die soutbrug by 'n galvaniese sel:


Meting van standaard elektrodepotensiale:


Bereken die selpotensiaal van 'n galvaniese sel:

Eϴsel = Eϴkatode - Eϴanode
Eϴsel = Eϴreduksie - Eϴoksidasie
Eϴsel = Eϴoksideermiddel - Eϴreduseermiddel

Voorspel op grond van die waarde van Eϴ:
Voorspelling van spontaniteit deur van selpotensiaal gebruik te maak:
  1. Bepaal watter stof as R.M kan optree en lees elektrodepotensiaal van stof af. Waarde is dan Eϴanode.
  2. Bepaal watter stof as O.M. kan optree en lees die elektrodepotensiaal van stof af. Waarde is dan Eϴkatode.
  3. Vervang waardes in die vergelyking: Eϴsel = Eϴkatode - Eϴanode.
  4. Indien Eϴsel > 0 is die reaksie spontaan.
    Indien Eϴsel < 0 is die reaksie niespontaan.

Faktore wat selpotensiaal beinvloed:
Die selpotensiaal (Eϴsel) van 'n galvaniese sel is van die volgende faktore afhanklik:
Faktore wat Stroom en reaksietempo beinvloed:

Verskil tussen Elektrolitiese selle en Galvaniese selle:

Elektrolitiese selle:
Galvaniese selle:
  • Swak reduseermiddel & swak oksideermiddel.
  • Sterk reduseermiddel & sterk oksideermiddel.
  • Endotermies.
  • Eksotermies.
  • Anode: oksidasie: positief.
  • Anode: oksidasie: negatief.
  • Katode: reduksie: negatief.
  • Katode: reduksie: positief.
  • Gelykstroom kragbron (DC).
  • Twee aparte elektrodes + Soutbrug.

Elektroliese van water:
  1. NaCl word in water gemeng
  2. Die NaCl breek op in water
  3. Die positiewe gelaaide Na, het 'n tekort aan elektrone en word getrek na die katode wat negatief gelaai is.
  4. Waterstof, H is ook tekort aan elektrone en gaan na die katode om gereduseer te word (katode = reduksie) dit vorm 'n diatomiese binding: H₂(g) en ontsnap as Waterstofgas.
  5. Cl, wat in oormaat van elektrone is (reduseermiddel) gaan na die anode toe (positief gelaai) om geoksideer te word. Dit vorm 'n diatomiese binding: Cl₂(g) en ontsnap as Chloorgas by anode (anode = oksidasie)
  6. Suurstof is in oormaat van elektrone en gaan na die anode om geoksideer te word.
  7. Suurstof, natrium en oortollige H vorm om Natrium Hidroksied te vorm (NaOH)



Sure en Basisse:




Gekonsentreerde sure/basisse en verdunde sure/basisse:

Gekonsentreerde sure/basisse bevat 'n groot hoeveelheid (getal mol) suur/basis in verhouding met die volume water.

Verdunde sure/basisse bevat 'n klein hoeveelheid (getal mol) suur/basis in verhouding met die volume water.


Hidrolise:




Suur-basis titrasie:




Die pH-skaal



Berekening van die pH-waardes van sterk sure en sterk basisse:


pH = -log[H3O+]

Hoe om die konsentrasie van 'n reaksie te bepaal:


Met beperkende reagens:



Hidroliese: